Maak jou stiltetyd en Bybelstudie nog meer besonder met ons versameling van penne, Bybelmerkers en praktiese studiebykomstighede. Elke item is met sorg gekies om jou te help lees, skryf, merk en groei in God se Woord.
Of jy nou Bybelverse onderstreep, notas maak of jou gunsteling hoofstuk merk – hier vind jy alles wat jy nodig het vir jou geloofsreis.
Lees. Merk. Skryf. Groei in geloof. 🤍
Vrouwees in Geloof
