’n Pragtige stel van 5 elegante geloofspenne, elkeen met ’n inspirerende Bybelvers om jou deur jou dag aan God se waarheid te herinner. 🤍
Perfek vir jou stiltetyd, joernaal, Bybelstudie, notas of daaglikse gebruik — en ook ’n besonderse geskenk vir ’n vriendin, ma, suster of geloofsvrou. 🌸l👑
Stel van 5 verskillende penne
📖 Unieke Bybelvers op elke pen
🖤 Skryf met swart ink
🖊️ Gladde skryfervaring
📱 Stylus-punt bo-aan
🎁 Ideaal as ’n geloofsgeskenk
Skryf Sy Woord. Onthou Sy waarheid. Leef in geloof. 🕊️
Vrouwees in Geloof
vrouweesingeloof.net
