Home/Store/Salwingolies & Meer
Salfolie

Salfolie

R115.00
Price incl. VAT (15%) R15.00
In stock
Product Details

Hierdie Dogter van God Salfolie is met sorg voorberei as 'n hulpmiddel vir jou persoonlike gebedstyd en geloofsreis.

Dit dien as 'n simboliese herinnering dat jy aan God behoort en dat jy elke dag in Sy liefde, genade en teenwoordigheid mag leef.


Gebruik dit tydens jou stiltetyd, wanneer jy bid vir beskerming, wysheid, vrede, genesing, duer brake of om jouself opnuut aan die Here toe te wy.


 Gebruik vir: • Persoonlike gebed • Stiltetyd en aanbidding • Bybelstudie • Gebed vir beskerming • Gebed vir genesing • Gebed vir vrede en wysheid


"Maar julle het die salwing van die Heilige..."

– 1 Johannes 2:20


Gebruik hierdie olie soos wat die Gees jou lei.

Salf jouself gereeld, jou woning, jou werksplek of jou mense.

Show More
Share this product with your friends
ShareSharePin it
Salfolie
  • My Account
  • Track Orders
  • Shopping Bag
Display prices in:ZAR
Skip to main content
Vrouwees in geloof ✝️💜
Menu

Vrouwees in geloof💜✝️

Jou identiteit en waarde lê in Jesus alleen.

Report Abuse
Powered by Lightspeed