Maak jou tyd in die Woord nóg meer spesiaal met ons Kleur Jou Woord – Bybelstudie Highlighter Stel. 📖
Die stel bevat 10 pragtige sagte kleure wat perfek is vir Bybelstudie, joernaalskryf, notas en om belangrike Skrifgedeeltes uit te lig.
Elke highlighter het ’n dual-tip ontwerp, wat dit maklik maak om te merk, onderstreep en notas te maak.
✝️ Produkbesonderhede:
10 sagte kleure
Dual-tip ontwerp
Ideaal vir Bybelstudie en notas
Perfek vir kleurkodering van temas en Skrifgedeeltes
Mooi en prakties vir jou daaglikse stiltetyd
Kleur jou Woord.
Merk die waarheid. Bewaar dit in jou hart. 🤍
