Bybel Vers Stickers
Bring God se Woord saam met jou, waar jy ook al gaan. Hierdie versameling bevat 100 premium waterproof vinielstickers met pragtige Bybelverse en geloof-geïnspireerde ontwerpe.
Kenmerke:
- 100 premium vinielstickers
- Waterproof
- Hoë kwaliteit drukwerk
- Maklik om aan te bring en te verwyder
- Perfek vir Bybels, joernale, notaboeke, skootrekenaars, waterbottels en meer
'n Pragtige versameling wat jou elke dag herinner aan God se liefde, hoop en beloftes.
Ideaal vir jouself of as 'n betekenisvolle geskenk.
